Hoërskool Fichardtpark O14 netbalspeler presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Chika Okere, 0.14A netbalspeler van Hoërskool Fichardtpark , wat tydens die Standard Bank Sporttoernooi by Sentraal Hoërskool as die Beste Middelbaanspeelster aangewys is. Hierdie is die tweede keer wat Chika vanjaar met hierdie erkenning by ‘n netbaltoernooi vereer is.










