Hotazel Kollege het vir die eerste keer ‘n Drama groep op die planke
ADVERTISEMENT
Hotazel Kollege het vir die eerste keer ‘n Drama groep op die planke. Hulle het aan die volgende Toneelfeeste gaan deelneem en ook die volgende prestasies daar bereik;
- FAK toneelfees – Brons vir Produksie
- Jenessa Botha – Brons vir spel
- Melody Chindeka – Brons vir spel
- Rodney Beukes – Brons vir spel
- Rodney Beukes is ook genomineer vir die beste by-speler in seuns kategorie.
Ons is ook genomineer vir beste Komedie. Kalahari toneelfees – Silwer vir Produksie
- Jenessa Botha – Goud vir spel
- Melody Chindeka – Silwer vir spel
- Rodney Beukes – Silwer vir spel
- Elsje Koekemoer – Silwer vir spel
- Prosper Chindeka – Silwer vir spel
- Lanelle Maritz – Silwer vir spel
- Tswanelo Moropa – Silwer vir spel
- Alicia Andreas – Silwer vir spel
- Wayden Diergaardt – Silwer vir spel
Lerato Mokhachane – Silwer vir spel Ons het ook ‘n nominasie gekry vir Klank en ligte
Drama groep
Elsje Koekemoer
Jenessa, Rodney, Melody










