Hoërskool Durbanville Netbal klop Stellenberg
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville Netbal het onlangs ‘n sterk vertoning ingesit tydens die WP Superliga wedstryde teen Hoërskool Stellenberg. Durbanville wen 23, verloor 2 en speel 2 gelykop. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle.

Netbal vs Stellenberg









