Hoërskool Die Wilgers atlete presteer puik by die AGN Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Die Wilgers het agt atlete gehad wat by die Atletiek-Gauteng-Noord (AGN) Kampioenskappe by Pilditch deelgeneem het. Ons maak onder andere ons stemme dik in die 0/20 Decathlon met ‘n goud en silwer vir Wilgies! Baie geluk aan elke atleet wat groot moed gewys het.
0/19: neem 0/20 deel
- Ju-Andru Prinsloo: Decathlon (10-Kamp) 3de (4277 ASA-punte)
0/16: neem 0/18 deel
- Hanru Herbst: Decathlon (10-Kamp) 1ste (5876 ASA-punte)
- Jaime Mae Mans: Heptathlon (7-Kamp) 2890 ASA-punte
- Talia Schilling: Gewigstoot: 6de (789 ASA-punte)
0/15: neem o/16 deel
- Eli Mans: 1500m Steeplechase 9de (793 ASA-punte)
- Deander du Toit: Hoogspring 4de (700 ASA-punte)
0/14: neem 0/16 deel
- Lucriesh Dingaan: 800m 9de (810 ASA-punte); 1500m 4de (808 ASA-punte)
- Lamiesh Dingaan: 800m uitdunrondte; 1500m 9de (765 ASA-punte)
















