Afrikaanse Hoër Meisieskool atleet skryf haar naam in die rekordboeke
ADVERTISEMENT
Christi Loggenberg van Afrikaanse Hoër Meisieskool skryf haar naam in die rekordboeke met ’n nuwe nasionale rekord in die 400m– ’n fantastiese prestasie waarop ons baie trots is!











