Primêre Skool Naudeville atleet gekies vir die Vrystaat Atletiekspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Dohandrè Janse van Rensburg, Graad 7, wat verkies is tot die Vrystaat Atletiekspan wat 20-22 Maart aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Germiston deel te neem.
Ons is baie trots op jou, Dohandrè!










