Laerskool Totius kies hul leiers vir 2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat as hoof- en onderhoofleiers aangewys is van Laerskool Totius. Ons wens hulle alle voorspoed en sterkte toe met die jaar wat voorlê.
Hoofleiers:
- Nelia Gerber
- Zac du Toit
Onderhoofleiers:
- Eloise Bruwer
- Christiaan Dippenaar
![]()










