Laerskool Totius leerdes gekies vir die Boland Onderwaterhokkie-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende 3 leerders van Laerskool Totius wat is gekies om die Boland Onderwaterhokkie-span by die Junior National Tournament in Bloemfontein te verteenwoordig. Ons hou vir julle duim vas!
- Ruby-Ann van Schalkwyk (o.16 A – dogtersspan
- Noah Kannemeyer (o.13 A – seunsspan)
- Finn Booysen (onderkaptein van die o.13 B – seunsspan)
![]()










