Hoërskool Montana is trots op hul onderwaterhokkie SA Kampioen
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Mari le Roux, wat deel was van die span wat goud verower het by die SA Junior Nasionale Onderwaterhokkie Kampioenskap in Bloemfontein! Wat ‘n ongelooflike prestasie – jy het Hoërskool Montana se naam hoog gehou!












