Bethlehem Voortrekker skut skiet 1ste plek los
ADVERTISEMENT
Brice Jones het die naweek van 12 Maart 2022 aan die Streek President & Inter-tak Skietkompetisie deelgeneem by Mpungini Leeugat in Dundee. Brice behaal ‘n 1ste plek in die juniorafdeling met ‘n telling van 480 punte. Hy eindig ook algeheel 17de vir die dag met 41 skuts wat deelgeneem het. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op jou prestasie.










