Boesmansrivier Skietklub uitslae vir Laerskool Gansbaai
ADVERTISEMENT
Sewe leerders van Laerskool Gansbaai, wat saam met hul families deel vorm van die Boesmansrivier Skietklub, het op Saterdag, 17 Mei 2025, aan dié klub se Juniors .22-skietkompetisie deelgeneem. Welgedaan, Gansies!!

Op die foto vlnr: 1ste: Stiaan Fourie (Gr.5),2de: Neël Groenewald (Gr.5),3de: Talita Radyn (Gr.3)









