Primêre Meisieskool Oranje skut presteer
ADVERTISEMENT
Primêre Meisieskool Oranje skut Izaney Labuscagne het Vrydag, 25 Augustus, deelgeneem aan die finale Vrystaat skietproewe. Sy is gekies vir die Vrystaat o.14 Luggeweerspan wat aan die Nasionale Bisley gaan deelneem op 1-5 Oktober in Johannesburg.

Izaney Labuscagne









