Ses van Hoërskool Parys se leerders het aan die SAJWV Junior Streekskietkompetisie deelgeneem
ADVERTISEMENT
Ses van Hoërskool Parys se leerders het op 1 Mei aan die SAJWV Junior Streekskietkompetisie te Welkom deelgeneem en behaal die volgende plekke:
- Leandri Schoeman – 2de 0.16 Drukluggeweer en SAJWV Streekskleure vir prestasie bo 90%;
- Hennie Schoeman – 2de 0.16 Randslag; 3de IGRF 25m Presisie (0.25); SAJWV Streekskleure;
- Ioan Hager – 3de 0.16 Veerluggeweer; SAJWV Streekskleure;
- Carl Hager – SAJWV Streekskleure;
- Migael van Riet – 87,3%
- Maralie Stemmet – 86,2%
- WC Stemmet – 86,7% (Parys Primer)
Leandri en Hennie het ook op 20 April aan SAJWV Bothaville se Sportstreekskiet (alle ouderdomme) deelgeneem:
- Leandri – 4de Lugpistool; 4de Randslag pistool en 5de Ope klas handwapen;
- Hennie – 2de IGRF 50m Presisie; 3de IGRF 25m Presisie.










