Hoërskool Parys leerders se skryfwerk word in die POORT opgeneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hilke Scheepers en Jadon Smit wie se skryfwerk hierdie jaar in die Poort opgeneem is. Jadon se prosastuk is “Voordat ek vergeet”. Drie van Hilke se gedigte is opgeneem in die bundel – die gedig “onthou” is onder die top 10 gedigte in die bundel. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar wat sy hierdie prestasie behaal. Baie geluk met die skitterende presatasie!












