Wes-Boland Kreiduif skieter van Hoërskool Swartland kry goue medalje
ADVERTISEMENT
Een van ons leerders, Niel Koen, het die naweek deelgeneem aan die Wes-Boland Kleiduif se skiettoernooi. Hy behaal ‘n goue medalje in sy junior afdeling. Baie geluk, Niel. Wat ‘n prestasie!










