Laerskool Courtrai skuts skitter by SA’s
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai skuts Naudé en Christoff Pienaar het aan die SA Nasionale Skole Skietbyeenkoms in Randburg deelgeneem. Hulle het die Wes-Kaap verteenwoordig en die volgende prestasies behaal:
- Christoff: o.12 – 4de plek individueel en ‘n silwer medalje in spanverband.
- Naudé Pienaar: o.14 – brons medalje individueel en ‘n goue medalje in spanverband.
Christoff Pienaar
Naude Pienaar










