Hoërskool Duineveld verwerf WP Sportskiet kleure
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Nalet Maass en Fouché van Niekerk wat hulle WP Sportskiet kleure verwerf het. Hulle gaan later vanjaar aan die Nasionale Kompetisie deelneem. Julle maak Hoërskool Duineveld trots.










