Hoërskool DF Malan leier aangewys as die nuwe junior burgermeester van Kaapstad
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan se eie Dirk Hagen is aangewys as die nuwe junior burgemeester van Kaapstad. “Dirk, woorde kan nie beskryf hoe ongelooflik trots ons as DF-familie op jou is nie!! Ons harte klop vandag ekstra blou! Ons sien met afwagting uit na wat jy alles in jou termyn gaan vermag, want ons weet dit gaan besonders wees!”













