Hoërskool Kalahari se skietspan skiet uitstekende punte
ADVERTISEMENT
Die skietspan van Hoërskool Kalahari het weer uitstekende punte by liga 4 geskiet. Die byeenkoms was tuis en ons sê baie dankie vir al die skole wat bygewoon het aan liga 4 van NKSSV. Welgedaan Thys Fourie met Twee goue plekke.











