Primêre Skool Jordania skuts presteer by SA Jagter en Wilbewaringsvereniging Streekskiete
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Jordania leerders wat aan die SA Jagters- en Wilbewaringsvereniging se Junior Streekskiete deelgeneem het en hul Vrystaat Streekskleure in hul verskeie kategorië verwerf het!

Voor: Micah Swart,Middel: Dian Nel, Henru Venter, Hardus Botha,Agter: Isabel Swart, Leibrandt Swart, Hesri Scheepers, Afwesig: Ashleigh Collie









