Hoërskool Ermelo skuts vaar goed by Prysskiet 3
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo skuts vaar goed by Prysskiet 3. Die Errie-skuts het op Vrydag 21 April aan Prysskiet drie te Morgenzon deelgeneem. Die skuts vaar uitstekend en sewe leerders skiet hul persoonlike beste tellings. Hier volg die tellings;
- Sporterklas: (Gewere) Dehandri Morkel 1374, Marla de Jager 1304, Jessica Ashmead 1203, Stiaan van den Heever 1168, Lynné Rademann 1131 (pb), Martiens de Jager 1067 (pb), Arno van der Bank 1040 en Joané Botes 1016. Die volgende skuts het ook hul persoonlike beste tellings geskiet; Lëché Korff, Dannielle de Bruyn en Jan Paul Grey.
- Pistoolklas: Leam Warren 482 (pb). Baie geluk aan hierdie skuts. Julle maak die Erries trots.

Die skuts van EHS wat aan Prysskiet 3 deelgeneem het.









