Hoërskool Swartland is trots op hul skut se prestasie
ADVERTISEMENT
Niel Koen het onlangs aan die Wes-Boland skiet kompetisie deelgeneem. Hy behaal ‘n 2de plek in die juniors Windbuks rondte en ‘n pragtige 1ste plek in die junior .22 rondte. Niel is voorwaar ‘n bobaas skut. Hoërskool Swartland is trots op jou!











