Primêre Skool Naudeville presteer tydens die skietbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Hugo Ras leerder van Primêre Skool Naudeville het Woensdag, 1 Mei ‘n tweede plek met die .22 geweer verower tydens die skietbyeenkoms te Welkom. Hugo is lid van die Sandrivier 78 skietklub van SA jagters. Baie geluk .










