Laerskool Oranje-Noord kunstenaars presteer puik
ADVERTISEMENT
Klawer Kuns uitslae. Baie geluk aan die 31 Rooibye wat deelgeneem het die Klawer Kuns en puik uitslae verwerf het:
Gr.1
- 4 Goud
- 7 Silwer
Gr.3
- 16 Blou
- 4 Goud
- 1 Dubbel Goud (Albert Botha)
Ons is opgewonde oor die kunstenaars se kreatiewe toekoms. Baie geluk!










