Laerskool Oranje-Noord redenaars presteer by die Conspirito Kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Leonay Loots en Maria Oelofse van Laerskool Oranje-Noord het aan die eerste rondte van die Conspirito Kompetisie deelgeneem het en puik presteer het.
- Leonay behaal 89%.
- Maria is die item wenner met 92%.
Maria neem ook deel aan die tweede rondte en behaal 91%.










