Hoërskool Parys se leerders neem deel aan die SAJWV Junior Streekskietkompetisie
ADVERTISEMENT
Vier van Hoërskool Parys se leerders het op 13 Julie aan die SAJWV Junior Streekskietkompetisie te Bethlehem deelgeneem en behaal die volgende plekke:
- Hennie Schoeman – 1ste o.16 Randslag; 2de o.16 Veerluggeweer;
- Leandri Schoeman – 3de o.16 Veerluggeweer;
- Leandri en Hennie deel 1ste plek in o.16 Drukluggeweer;
- Migael van Riet – 4de o.16 Veerluggeweer;
- Maralie Stemmet – 6de o.16 Veerluggeweer;
- WC Stemmet – 2de o.13 Veerluggeweer (Parys Primer)










