Primêre Skool Naudeville stoeiers wen goud in Bloemfontein
ADVERTISEMENT
Die volgende Primêre Skool Naudeville leerders het 13 Julie aan die Van Rooyen Stoeiklub kompetisie in Bloemfontein deelgeneem en uitstekend gevaar:
- Fourie du Plessis (Graad 1)1ste
- Hanno van Jaarsveld (Graad 5) 1ste
- Rhonan du Plessis 1ste (Graad 5)
Baie, baie geluk.
![]()










