Die Hoërskool Brandwag leerder skitter aan die Gert Venter Stoeikompetisie deelgeneem
ADVERTISEMENT
Stoeiprestasie van Formaat! Wiehann het Saterdag aan die Gert Venter Stoeikompetisie deelgeneem en met ongelooflike toewyding én talent uitgestaan! Hy het aan twee stoeistyle in sy ouderdomskategorie deelgeneem:
- Goud in “Freestyle.”
- Silwer in “Greco-Roman.”
Bo en behalwe dié indrukwekkende medaljes, is sy “Greco-Roman” geveg aangewys as die beste geveg van die dag — ’n enorme prestasie! Die Hoërskool Brandwag is trots op jou, Wiehann!










