Laerskool Muldersdrif leerders neem deel aan Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Nasionale Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Nasionale Kampioenskappe!
Aan God al die eer en glorie. Mag ons nooit 1 Korintiërs 10:31 vergeet nie.
Baie geluk aan:
•Kiara met haar 4de plek in SA en ook ‘n persoonlike beste van 1.28m in Hoogspring dogters o.10.
•Mieke met haar 1ste plek in die 70m hekkies dogters o.10 en haar o.10 aflosspan se 2de plek.
Beide van julle meisies is kampioene! Dit is ‘n voorreg om saam met julle meisies op hierdie reis te mag wees.
‘n Spesiale dank aan die ongelooflike Njala Lodge, julle het beslis die droom geborg. Ons het pragtig gelyk!
Mieke van der Merwe, Jamie-Leigh Venter, Kiara Rossouw
Mieke van der Merwe
Mieke van der Merwe
Kiara Rossouw
Kiara Rossouw en Afrigter










