Laerskool Roodekrans leerders neem deel aan die Provinsiale Atletiek Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Roodekrans wens ons ongelooflike Roodie-atlete alle sukses toe vir hul deelname by die CGA Sub-Jeug Provinsiale Atletiek Kampioenskappe! Julle harde werk en toewyding is inspirerend. Skep herinneringe en hardloop met passie!
Roodie-atlete: Pieter van Rensburg, Leané Stapelberg, Millé Theunissen, Mieke van Wyk, Elzané Cotzee, Wian Husselmann, Ethan Smit, Keagan Els, Felix Husselmann, Karlien Botha, Ruben Kleinsmith, Armand Botha, Gideon van Rensburg, AJ Coetzee.










