Pomario Privaatskool
-
Pomario Onafhanklike Skool Toekennings
Pomario Onafhanklike Skool Grondslagfase toekennings: Leerlingraad vir 2023 Zoë Jansen (Hoofleier) Olivia Soekers Sumè Breytenbach Olivia-Rose Steyn Emma-Joy Jansen Spesiale toekennings: Beste Swemmer: Gr ... -
Pomario Presteer by Wes-Boland Eisteddfod
Pomario Onafhanklike Skool op Citrusdal het vanjaar weereens ‘n hele klomp inskrywings by die Wes-Boland Eisteddfod (WBE) gehad en die skool is sommer baie ... -
Pomario Privaatskool gimnas presteer
Pomario Privaatskool gimnas Inge Brand, graad 6, het hierdie naweek in die Kaap aan die Western Cape District Trials vir Gimnastiek deelgeneem. Sy het ... -
Pomario Privaatskool is 10 jaar oud
Vrydag, 22 Julie, was ‘n baie spesiale dag by Pomario. Ons het fees gevier, omdat ons skool hierdie jaar 10 jaar oud is en ... -
SA Tweekamp uitslae vir Pomario Onafhanklike Skool
5 Leerders van Pomario Onafhanklike Skool het die afgelope naweek aan die SA Tweekamp deelgeneem. Hulle resultate is as volg, v.l.n.r.: Jacy Brand 45ste ... -
Pomario Privaatskool geniet ‘n 5km familie-vriendelike staproete
Ons was 40+ kinders, ouers en vriende van Pomario Privaatskool wat lief is vir die buitelewe en graag tyd neem om ons pragtige omgewing ... -
Pomario Privaatskool atlete dring deur na die Wes-Boland kompetisie
Op Saterdag, 5 Februarie het Pomario Onafhanklike Skool op Citrusdal die eerste keer aan die Platteland Hoërskole Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hierdie byeenkoms is vanjaar op ... -
Pomario Privaatskool interhuis atletiek 2022
Pomario Privaatskool vier hierdie jaar hul 10de bestaansjaar. Hulle het ook op Dinsdag, 25 Januarie, hulle heel eerste Interhuis Atletiek byeenkoms gehou. Goeie sportmanskap ... -
Pomario Privaatskool verwelkom die Gr 1’s
Daar het Woensdagoggend (12/01/22) groot opwinding geheers toe Pomario hulle nuwe graad 1’s in die grootskool verwelkom het. Baie sterkte met hierdie nuwe hoofstuk ... -
Pomario Privaatskool atlete gekies vir verskeie Boland Tweekampspanne
Die volgende leerders van Pomario Privaatskool is die afgelope naweek (15/01/2022) in Malmesbury gekies vir verskeie Boland Tweekampspanne. Inge Brand (Boland B, Dogters o/13) ...