Ligbron Akademie vir Tegnologie bedank borg
ADVERTISEMENT
Ligbron Akademie vir Tegnologie se eerste seuns hokkiespan bedank graag vir mnre Frans van der Linde en Herman de Vries van Infinity Auto wat hul eerste span kepse geborg het. Op die foto is Mnr Frans van der Linde (Infinity Auto) en Mnr Vusi Nkosi (afrigter) saam met Jakus Olivier, Ameen Tikly en Ruben Kruger.










