Hoërskool Witteberg trots op 𝐍oord-Vrystaat Hokkiespelers 2022
ADVERTISEMENT
20 Hoërskool Witteberg leerders is Maandag ingesluit in die volgende onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne en sal in die Junie vakansie aan die IPT deelneem.
𝐨.𝟏𝟒𝐀 𝐒𝐞𝐮𝐧𝐬
- Ole Mosima
- Wikus Lombard
𝐨.𝟏𝟒𝐁 𝐌𝐞𝐢𝐬𝐢𝐞𝐬
- Sumarie Eksteen
- Zane Wessels
𝐨.𝟏𝟒𝐀 𝐌𝐞𝐢𝐬𝐢𝐞𝐬
- Juané Loubser
- Arné Maritz
- Sebabatso Tshabalala
𝐨.𝟏𝟔𝐁 𝐌𝐞𝐢𝐬𝐢𝐞𝐬
- Hlali Mabuya
- 𝐨.𝟏𝟔𝐀 𝐌𝐞𝐢𝐬𝐢𝐞𝐬
- Bongi Radebe
- Amy Kotzé
- Evane du Toit
- Thato Mofokeng
- June Lombaard
- Vuli Nhlapo
Foto van links voor: Kamo Serage, Ivé van der Westhuizen, June Lombaard, Evané du Toit, Ole Mosima, Markus de Villiers, Wikus Lombard, Ané Beneke, Amy Kotzé, Hope Mabe, Hlali Mabuya, Rethabile Motahane, Arné Maritz, Sumarie Eksteen, Juané Loubser, Zané Wessels, Vuli Nhlapo, Bongi Radebe, Thato Mofokeng. Afwesig: Sebabatso Tshabalala.
𝐨.𝟏𝟖𝐁 𝐌𝐞𝐢𝐬𝐢𝐞𝐬
- Ivé van der Westhuizen
𝐨.𝟏𝟖𝐀 𝐒𝐞𝐮𝐧𝐬
- Markus de Villiers
o.𝟏𝟖𝐀 𝐌𝐞𝐢𝐬𝐢𝐞𝐬
- Kamo Serage
- Rethabile Motahane
- Ané Beneke
- Hope Mabe
Baie geluk aan elkeen van die kinders. Ons is trots op julle!










