Bethlehem Voortrekker Hoërskool Oppie Tong Af aanlyn prestasies
ADVERTISEMENT
Van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het tussen 20-25 April 2022 aanlyn aan die Oppie Tong Af Redenaarskompetisie deelgeneem en die volgende uitslae verwerf:
- Jana Grobbelaar (gr 9): A++ vir Engels en A+ vir Afrikaans
- Carl du Randt (gr 8): A+ vir Afrikaans
- Susan Bender (gr 10): A++ vir Afrikaans
- Liam-Loyd Doman (gr 9) : A+ vir Engels










