AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Felixton College Matrics certainly knew how to make an entrance

  • Hoërskool Zwartkop o.14 A sagtebalspan wen oortuigend

  • Golden Glory for Arbor Park Primary under 12 Netball

  • Hoërskool Witteberg se Tienertoneelspan skitter as Durban-streekswenners

  • Dundee High School enjoys another successful week


Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News
Home›Regional News›Free State›Hoërskool Witteberg Pronk met 100% Matriekslaagsyfer en Talryke Prestasies

Hoërskool Witteberg Pronk met 100% Matriekslaagsyfer en Talryke Prestasies

By Karien Frans
22nd January 2024
1236
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Witteberg Pronk met 100% Matriekslaagsyfer en Talryke Prestasies. Die klas van 2023 by Hoërskool Witteberg het hul stempel afgedruk met ʼn indrukwekkende vertoning in die nasionale matriekeksamen. Die skool is trots om aan te kondig dat al 124 matrieks suksesvol die Nasionale Senior Sertifikaateksamen geslaag het, weer met ʼn 100% slaagsyfer. Die Departement van Onderwys het hierdie prestasie erken deur Hoërskool Witteberg te vereer met ʼn toekenning vir uitnemendheid.

Van die 124 matrieks het kwalifiseer 110 vir universiteitstoelating, wat ʼn indrukwekkende 88.70% uitmaak. Hierdie prestasie getuig van die hoë standaard van Hoërskool Witteberg se onderrig en voorbereiding van leerders vir verdere studies. ‘n Totaal van 99.19% van die klas het toelating tot graad- en diplomastudies. Die matrieks het ‘n indrukwekkende totaal van 193 onderskeidings behaal, wat die skool se strewe na akademiese uitnemendheid bevestig. Hoërskool Witteberg het twee leerders, Hanno van der Merwe en Panashe Gomo, onder die “Top 50” in die Vrystaat. Gomo is ook as een van die “Top 10” beste Fisiese Wetenskappe leerders in die provinsie aangewys. Die erkenning van individuele prestasies is nie beperk nie, aangesien ses leerders trots kan wees met sewe onderskeidings, vyf leerders spog met ses onderskeidings, ses leerders met vyf onderskeidings, vyf leerders met vier onderskeidings en ses leerders met drie onderskeidings. Hanno van der Merwe, Hoofseun van 2023, verdien spesiale erkenning vir sy uitstaande prestasies met ‘n indrukwekkende gemiddeld van 90.57%.

12A Hanno Van Der Merwe 1141

12C Panashe Gomo

Na ’n verandering van die Departement van Onderwys se kriteria, bevind verskeie skole in die streek hulself sonder die vertroude roem van Top Wiskunde en Fisiese Wetenskappe toekennings. Ten spyte van dié verandering is Hoërskool Witteberg steeds een van die skole wat met ʼn 100%-slaagsyfer in beide kan spog. Die Wiskunde-afdeling het ’n besondere prestasie gelewer met 16 onderskeidings en ’n vakgemiddeld van 69.05%. Fisiese Wetenskappe het ook nie agtergebly, met 14 onderskeidings en ’n gemiddeld van 70.27% nie. Dit bevestig die deeglike voorbereiding en toewyding van die leerders en opvoeders. Hoërskool Witteberg se voortgesette strewe na uitnemendheid in hierdie sleutelvakke demonstreer die skool se vasberadenheid om leerders toegerus te laat vertrek vir uitdagende studierigtings en beroepe in die wetenskaplike veld. Die skool se indrukwekkende vertoning in die 2023 matriekuitslae bevestig dat Hoërskool Witteberg nie net ‘n “skool” is nie, maar ‘n instelling wat leiers in akademie, sowel as die samelewing vorm.

7 Onderskeidings 

  • Ané Beneke
  • Quinriane Charilaou
  • Marine du Plooy
  • Ziané Lottering
  • Rila Schutte

 

6 Onderskeidings 

  • Luca Fourie
  • Marina Fourie
  • Hope Mabe
  • Amanda Casal

5 Onderskeidings 

  • Elzé Stander
  • Dries Stemmet
  • Anri van Deventer
  • Mia Maritz
  • Eileen Matthee
  • Elry Floris

TagsMatric Results 2023
Previous Article

Incredible Matric Results for South African College ...

Next Article

South African College High School 1st team ...

Share:

Related articles More from author

  • Curro Salt RockDurban and Durban NorthKwazulu-NatalRegional News

    Curro Salt Rock Matric Results 2023

    23rd January 2024
    By Meinette van Zyl
  • Melkbosstrand High SchoolRegional NewsTable Bay and MelkbosWestern Cape

    Melkbosstrand High School A Aggregates

    24th January 2024
    By Karien Frans
  • Amajuba High SchoolKwazulu-NatalNorthern NatalRegional News

    Amajuba High School Matric results

    25th January 2024
    By Meinette van Zyl
  • LowveldMpumalangaRegional NewsUplands College

    Uplands College Matric Results 2023

    6th February 2024
    By Andreneza Damonse
  • Free StateNew Horizon CollegeNorthern and Eastern Free StateRegional News

    New Horizon College Bethlehem and Harrismith 100% pass rate

    22nd January 2024
    By Karien Frans
  • Regional NewsRondebosch Boys' High SchoolSouthern SuburbsWestern Cape

    Rondebosch Boys’ High School Matric Results 2023

    7th February 2024
    By Andreneza Damonse

  • Laerskool MessinaLimpopoRegional News

    Messina Primary School’s learners excel in hockey

  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Bethlehem Voortrekker Hoërskool krieketspelers wen teen St Dominic’s

  • Fish Hoek High SchoolRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape

    Fish Hoek High School learners excel in Debating

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us