Laerskool Saamtrek leerder haal die ATKV Redenaars Finaal
ADVERTISEMENT
Baie sterkte aan Carmi van Niekerk (Gr. 7) wat vandag haar slag gaan wys tydens die ATKV Redenaars Finaal te Klein Kariba. Carmi het ‘n eerste plek in Noordwes behaal. Carmi, jy is ‘n ster! Laerskool Saamtrek hou styf duim vas!










