Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Visuele Kuns- en Ontwerpuitstalling
ADVERTISEMENT
Afrikaanse Hoër Meisieskool se jaarlikse graad 10 tot 12 Visuele Kuns- en Ontwerpuitstalling was ‘n groot sukses. Ongeveer 180 dogters se praktiese jaarwerk is uitgestal om sodoende ure se kreatiwiteit en talent te vier. Ons is deur Pretoria Boys High School se Dixie- en Jazz-musiekgroepe tydens beide gala-aande vermaak.
















