Laerskool Fontainebleau leerders presteer uitstekend by die Kollig Visuele Kuns
ADVERTISEMENT
Laerskool Fontainebleau spog met 15 leerders wat in die top 10 van elke ouderdomsgroep by die Kollig Visuele Kuns geëindig het. Hulle kunswerke sal tydends die Showcase later hierdie jaar uitgestal word.










