Laerskool Vryheidsmonument redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons drie Monnies wat in die Semi-Finale die volgende plekke behaal het onder die Top 10: Lexi Lloyd (7de plek), Kayleigh Jansen van Vuren (8ste plek) en Reuben Jansen van Vuren (8ste plek).
![]()










