Kruinpark leerders dring deur na ATKV se Nasionale finale Redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Vier Laerskool Kruinpark leeders, Amelia Shaw, Imke van der Lith, Kamo Maile en Busisa Mashego, het deurgedring het na die ATKV se Nasionale finale Redenaarskompetisie, wat in Augustus gaan plaasvind.

Amelia Shaw

Busisa Mashego

Imke van der Lith

Kamo Maile









