Laerskool Durbanville se sprekers dring deur na die ATKV-redenaars semi-finaal
ADVERTISEMENT
Laerskool Durbanville se sprekers het op 23 en 24 April aan die eerste rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem. Agt van hierdie sprekers het in die Top 30 van die Wes-Kaap geëindig en dring daarmee deur na die semi-finale rondte van die kompetisie wat 13-16 Mei by Hoërskool Bellville plaasvind.
![]()










