Laerskool Stulting Primary ATKV Redenaars uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Stulting Primary het die ATKV Redenaars uitslae ontvang.
Laerskool Stulting Primary is baie trots op Amé Spangenberg wat deurgaan na die Nasionale rondte wat plaasvind op 12 Augustus by Klein Kariba, Bela-Bela in Limpopo.
![]()
Vier van Laerskool Stulting Primary leerlinge, JC Vermaak, Saskia van Loggerenberg, Lika Vermaak en Annemie Botes het top tien behaal. Baie geluk! Ons is trots op al ons leerders wat deelgeneem het.
![]()










