’n Hoërskool Zwartkop redenaar wat haar sê kan sê
ADVERTISEMENT
’n Hoërskool Zwartkop redenaar wat haar sê kan sê. Carla Hugo, ’n graad 12 leerder van die Hoërskool Zwartkop, weet beslis hoe om te redeneer.Sy het vroeër vanjaar haar weg na die ATKV Redenaars landsfinaal oopgepraat en op Donderdag 18 Augustus het Carla letterlik die stryd aangesê teen al die top redenaars in die land. Sy behaal ’n algehele tweede plek. Baie geluk Carla!
Carla Hugo










