Hoërskool Centurion junior redenaarsaand uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Centurion se junior redenaarsaand het op 24 Februarie plaasgevind en ons deel graag die volgende uitslae:
GRAAD 8
- Eerste plek – Genevieve Penwarden
- Tweede plek – Ruan van Zyl
- Derde plek – Lamprecht Botha
- Vierde plek – Hanje Grové
GRAAD 9
- Eerste plek – Igna Venter
- Tweede plek – Aliya Naudé
- Derde plek – Shani Alberts
- Vierde plek – Riekie Kruger
Igna Venter is ook as die beste junior spreker aangewys.















