Die volgende leerders Hoër Meisieskool Paarl is opgeneem Kaapse Wynland netbalspanne
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders is opgeneem in Kaapse Wynlandnetbalspanne wat van 3-6 Julie gaan deelneem aan die Inter-Distriktoernooi.
Voor : Malise Grindlay (0.13),Kaitlyn Barnard (0.12) en Olivia Kruger (0.11)
Agter: Cara Isaacs (0.12)










