Laerskool Nahoon leerders se algemene kennis word in kompetisie getoets
ADVERTISEMENT
Laerskool Nahoon leerders se algemene kennis word in kompetisie getoets. Elf skole het aan die SACEE (South African Council for English Education) se “General Knowledge Quiz” vir Graad 4 tot 7-leerders by Laerskool Stirling deelgeneem. Die leerders van Laerskool Nahoon het goed gevaar en eindig sesde in die vasvra kompetisie.
Leerders van links na regs Joubert Crisswell; Liam Heunis; Ruben Crisswell; Deanné Schoeman en Alexa Kruger










