Pietersburg Laerskool
Pietersburg Laerskool hengelaars begin seisoen op ‘n hoë noot
Die hengelseisoen het goed afgeskop vir Pietersburg Laerskool. Liga 1, wat by die Nyl plaasgevind het, was uitdagend maar baie lekker vir ons hengelaars. ...Pietersburg Laerskool Oewerhengel presteer
Pietersburg Laerskool Oewerhengel het tydens die Limpopo Liga 2 uitstekend presteer. Seuns: PLS Ramkatte het algeheel 1ste geëindig, en HKGK het 2de geëindig in ...Pietersburg Laerskool leerders gekies in verskeie Limpopo spanne
Baie geluk aan die volgende leerders van Pietersburg Laerskool wat provinsiale spanne gehaal het. Limpopo Netbal: Roleen Gerner Limpopo Rugby: FC Robberts Chris-Lou Duvenhage ...Pietersburg Laerskool Prysuitdeling 2024
Pietersburg Laerskool Prysuitdeling 2024. Hoofleiers 2025: Jo-Ann Adams (Onderhoof dogter), Zandri du Toit (Onderhoof dogter), Amé Semet (Hoofdogter), FC Thirio (Hoofseun), Henré Ras ...Pietersburg Laerskool presteer in jukskei
Die leerders het die dag se Liga terdeë geniet. Met selfdissipline, hardwerkendheid en deursettingsvermoë het hulle goed gevaar. “Jukskei is waar presisie, tradisie ontmoet ...Laerskool Pietersburg motorfietsryer skitter aan die MSA Northern Regional kampioenskap
Laerskool Pietersburg motorfietsryer Luan van Niekerk(Gr.2) het ‘n algehele 4de Plek gekry by die MSA Northern Regional Motorcross Championship.Baie geluk met die prestasie Luan.Pietersburg Laerskool presteer aan die Limpopo Varswater Oewerhengel
Pietersburg Laerskool presteer aan die Limpopo Varswater Oewerhengel. Seuns: • 1ste span is algeheel 1ste, 2de span is algeheel 6de en die 3de span ...Laerskool Pietersburg-Oos Laerskool het n Kalanderpret fees gehou
Pietersburg-Oos Laerskool het n Kalanderpret fees gehou vanaf 9 September tot 17 September. Dit was vet pre ten die kinders, onderwysers en ouers het ...Pietersburg Laerskool Hokkiespanne
Pietersburg Laerskool 1ste span Hokkie dogters. Emma Schwartz Jolandie de Necker Mia Jacobs Jessica Olivier Shaylene van der Merwe Sharné Smith Bianca Jordaan Lizé ...Hiermee Pietersburg Laerskool 1ste span Krieket
Hiermee Pietersburg Laerskool 1ste span Krieket Mnr. Alex Hartslief Chris-Lou Duvenhage Gerhardo Wessels Jayden van Niekierk, Mnr. Theo Jansen van Rensburg Ruan Stoltz, Luan ...Pietersburg Primary School’s 1st Rugby Team 2024
Pietersburg Primary School’s 1st Rugby Team 2024Pietersburg Primary School’s 1st Netball Team 2024
Pietersburg Primary School’s 1st Netball Team 2024Pietersburg Laerskool Gr.7 Redenaarspan verwerf 3de plek by Super 12
Gr.7 Redenaarspan, 3de plek by Super 12 verwerf. Baie geluk aan elke leerder!Pietersburg Laerskool Prysuitdeling en Leiers
Pietersburg Laerskool is baie trots op die leerders wat die volgende toekennings ontvang het asook op ons nuutverkose leiers vir 2024. Leiers Seuns 2024 ...Pietersburg Laerskool eerstespanne
Hiermee Pietersburg Laerskool se eerstespanne vir 2023. 1ste Span Rugby seuns 1ste Span netbal dogters. 1ste Span Hokkie seuns 1ste Span Hokkie meisies Limpopo ...Pietersburg Laerskool leerders vaar uitstekend in kwartaal 2
Pietersburg Laerskool leerders vaar uitstekend in kwartaal 2. Rugby: Rugby Skeidsregter Gradering Netbal: Die volgende onderwysers is deel van Limpopo Netbal as afrigters: Limpopo ...Pietersburg Laerskool kwartaal een hoogtepunte
Pietersburg Laerskool kwartaal een hoogtepunte: Ons het die volgende nuwe personeel by ons skool verwelkom: Danelle Dyason Yolande van Staden Jan Saunders Nikita Grobler ...Pietersburg Laerskool Eerstespanne van 2022
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.Pietersburg Laerskool Kwartaal 3 prestaties
Hiermee Kwartaal 3 se prestasies van Pietersburg Laerskool.Hiermee Pietersburg Laerskool se prestasies vir die 2de Kwartaal
Hiermee Pietersburg Laerskool se prestasies vir die 2de Kwartaal. Skaak Die Volgende leerders ontvang Limpopo klere vir sport. Netbal Rugby[KYK]Die eerstespan van Laerskool Pietersburg is gereed vir Saterdag se rugby
Die eerstespan van Laerskool Pietersburg is gereed vir Saterdag se rugby.[Kyk] Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die eerstespan van Laerskool Pietersburg
Dis Bosveld Intervarsity! Hier is die eerstespan van Laerskool Pietersburg.Pietersburg Laerskool kwartaal 1 sport en kultuur uitblinkers
Hiermee Pietersburg Laerskool se kwartaal 1 uitblinkers: 1ste Span Rugby oefengroep vir 2022 1ste Span Netbal Dogters Oefengroep Spanredenaars Gr.7 Die volgende seuns het ...
























