Pietersburg Laerskool hengelaars begin seisoen op ‘n hoë noot
ADVERTISEMENT
Die hengelseisoen het goed afgeskop vir Pietersburg Laerskool. Liga 1, wat by die Nyl plaasgevind het, was uitdagend maar baie lekker vir ons hengelaars. Ons is ongelooflik trots op elkeen van hulle. Laerskool Pietersburg spog ook met verskeie prestasies. Mooi so hou so aan!



















