Bethlehem Voortrekker Hoërskool atleet is opgeneem in die SA-atletiekspan
ADVERTISEMENT
Carise van Rooyen (Gr. 11) leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is in die SA-atletiekspan opgeneem wat einde Augustus (27-30) in Lima Peru aan die 0.20 Wêreldkampioenskappe gaan deelneem!










