Laerskool Truida Kestell atlete skitter aan die Vrystaatbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al ons atlete wat deurdring na die Vrystaatbyeenkoms. ‘n Merkwaardige 35 Truidjies het gekwalifiseer vir dié byeenkoms. Laerskool Truida Kestell is baie trots op elkeen van julle.
Voor (l-r): Melanie Möller, Nadine Coetzee, Colene Koch, Fouché Vermeulen, Joah Bartleman, Pieter Nel, Esias Scheepers, John Boshoff, Jacobus Beukes, Gerhardus Bester, Ralph Burls. 2de (l-r): Nina Kilian, Ben Rheeder, Lumari van Rooyen, Albert Fourie, Alrich Zietsman, CJ Brink, Luanru Odendaal, Lizé Viljoen, Stefflo du Plessis, Zani Beukes, Cay-Lynn Lamprecht, Elizabeth van Staden. 3de (l-r): Johnathan Matthew, Lana Meyer, Marietjie Janse van Rensburg, Mieke Boshoff, Tiffany Fourie, Kaylee Lodewyk, Lienke Bartleman, Mia Rautenbach, Bruwêr Oosthuizen, Charl Naude, Willem Boshoff. Afwesig: AJ Willemse.
Baie geluk aan Johnathan Matthew wat tydens die Oos-Vrystaat atletiekbyeenkoms die S 0.12 1200m rekord verbeter met ‘n tyd van 3:34,37. Ons is baie trots op jou. Johnathan Matthew S 0.12 1200m
Johnathan Matthew










